Accenture

Accenture
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1989
Hoofkantoor DublinIerland
DivisiesFinansiering, dienste
Webwerfaccenture.com

Accenture is 'n Ierland-gebaseerde multinasionale professionele dienste maatskappy wat spesialiseer in inligtingstegnologie (IT) dienste en konsultasie. Die Fortune Global 500-maatskappy het in 2021 inkomste van $50,53 miljard gerapporteer[1]. Accenture se huidige kliënte sluit 91 van die Fortune Global 100 en meer as driekwart van die Fortune Global 500 in.

Julie Sweet is Accenture se uitvoerende hoof sedert 1 September 2019.[2]

Die maatskappy is sedert 2009 in Dublin, Ierland geregistreer.

  1. Global 500
  2. Accenture Appoints Julie Sweet Chief Executive Officer and Names David Rowland Executive Chairman

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search